Wiskunde Werkkaarte Hulppakket vir Graad 7, 8 en 9 leerders

 

Ons gewildste produk is nou al meer as 'n 2 jaar lank 'n groot sukses. Dit is die voorkeur-oplossing vir honderde ouers en onderwysers.

 
Dis 'n eboek met 260 bladsye vol werkkaarte (met uitgewerkte antwoorde), vraestelle (met memorandums) asook artikels, 'n assesseringstoets, videos ... en nog baie meer.  Lees gerus hier wat ons bestaande kliënte sê. 
 
Bestel nou deur die knoppie te druk .... OF rol af om meer te lees oor hierdie produk ... en hoe om deur EFT te bestel.
 
Buy
 
As u liewer elektronies deur u eie bank die betaling met EFT wil maak is die koste slegs R150 en kan u die bedrag in die volgende rekening deponeer:
 
L Breytenbach
FNB CRESTA
Takkode 254905
Tjek 51240089510
Verwysing: U naam en van
 
ONTHOU om 'n epos met bewys van betaling aan info@regmerk.co.za te stuur om seker te maak u ontvang die e-boek so gou as moontlik.

Wat is alles ingesluit?

Behalwe vir die voorwoord, 'n paar artikels en nog 'n paar ander dokumente, bestaan hierdie boek uit meer as 100 WERKKAARTE wat gedruk kan word as afsonderlike oefeninge.
Dit beteken leerders kan die blaaie een-vir-een aanpak en kyk of hulle dit kan doen. Die werkkaarte kan dus ingevul word.
Daarna kan dieselfde bladsy (die keer met die uitgewerkte somme en oplossings) vir die leerder gegee word sodat hy/sy dit kan merk en leer uit sy/haar foute!

Hier is 'n "screenshot" van die eerste bladsy. 

 

Wie sal baat?

Dié stel wiskunde hulpbronne is op leerders in die senior fase gemik. Dis nou graad 7, 8 en 9.
Die doelwit met die pak werkkaarte en toetse (met antwoorde) is om onderwysers en/of ouers te bemagtig.
 
Elke werkkaart en toets kan gedruk word sodat leerders dit kan beantwoord. Dan kan die ouer/onderwyser die kind help met die gepaardgaande uitgewerkte oplossings wat ook in die boek ingesluit is. 
 
Die "screenshots" op hierdie blad gee 'n idee hoe die werklike blaaie uit die boek lyk.

Hoe lyk die werkkaarte?

Elke werkkaart (met die meegaande oplossingsblaaie) word as 'n onderwerp-gebonde eenheid aangebied. Dit beteken dat daar op probleem-onderwerpe soos ALGEBRA of MEETKUNDE gefokus kan word. Daar is egter ook dosyne werkkaarte (soos die een oor Spoed, Afstand en TYD wat hier getoon word) wat leerders help om kleiner onderwerpe te bemeester - dis juis HIER waar baie punte in eksamens soms verlore gaan!
 

Is daar riglyne vir onderwysers en onderwysers?

Defnitief!  Die hele idee met hierdie produk is om jou taak as ouer/onderwyser makliker te maak.

Hierdie pakket het 260 bladsye vol instruksies, stappe om te neem, wenke en algemene advies.

Bestel NOU:
Buy

Word toetse ingesluit?

Ja. Die fotohier langsaan is die eerste bladsy van een van die "Jaareindeksamen-vraestelle" wat 150 punte tel en twee ure neem om te skryf. Leerders kan dus oefen om langer eksamens te skryf en dan kan dit gemerk word om te sien of hulle die jaar se werk bemeester het.

Ons begin egter met 'n 50-vraag assesseringstoets wat jou as onderwyser/ouer sal help om jou graad 7/8/9 leerder se vaardighede in wiskunde te toets.

Bestel nou die Graad 8 Werkkaarte Hulppakket vir slegs R159.00
 

Buy

 

Nog onseker? Lees wat ons tevrede kliënte oor ons werkkaarte en diens sê. Kliek hier!

Search