Welkom by Regmerk.co.za!

l, j M, Y, :
Hierdie webblad is eksklusief vir almal wat wiskunde werkkaarte en hulpbronne nodig het. Dit is my, Lourens Breytenbach (eienaar en skepper van die blad) se missie om aan jou as leerder, ouer of onderwyser kwaliteit wiskunde werkkaarte met antwoorde te verskaf. Idee's, bydraes en kritiek is welkom!

Volg ons op FB en Twitter en kom ons praat syfers!

Vergewe maar die Engels op die site ... dis nie ons doel om eksklusief Afrikaans te wees nie. Dit gaan daaroor dat almal wat ons hier besoek waardevolle hulpbronne bekom. Lekker surf en download. En dankie dat jy hierdie site met almal share!
No comments yet
Search