l, j M, Y, :
Hierdie projek word tans (tydens die Feesseisoen van 2014) geloods. Die basiese beskrywings van my nuwe produk word nou geskryf, en ek het nou-net die BLOEDROOI "nie tans beskikbaar nie" lyne bokant die PayFast knoppies geplaas.
Ek wil graag voor die einde van die skoolvakansie die gratis eBoek en ten minste die basiese werkkaartpak (sonder antwoorde) reghê. Intussen is ek veronderstel om te studeer vir my Honeurs Graad!
'n Vraag wat by mense mag opkom is - waarom die gratis eBoek?
Wel, die maklike antwoord is, dit gaan oor bemarking, natuurlik! Laai dit asseblief af, lees dit, druk dit, en deel dit met almal wat jy ken! Die hele idee is om almal van my werk bewus te maak. Dit is 'n feit dat daar nie werklik oordentlike Afrikaanse wiskunde werkkaarte op die web beskikbaar is nie. Ek wil graag daardie gaping help vul.

No comments yet