l, j M, Y, :
Dis Desember 2015 en ons is amper klaar met die eerste werkkaartpakket. Ons beoog om dit vroeg in Januarie bekend te stel.
Hier is waarna lesers kan uitsien:
Hier is waarna lesers kan uitsien:
- Meer as 200 bladsye met wiskunde werkkaarte en toetse vir graad 7, 8 en 9 leerders.
- Antwoorde ingesluit!
- Baie bekostigbaar.
- Bonusmateriaal met videos, sertifikate, artikels en nog baie meer.
No comments yet