Thursday, December 15, 2016, 14:34

 

In hierdie NUUSBRIEF: Hoe om jou kind gereed te kry vir sy/haar Wiskunde eindeksamen.
View this email in your browser

Eksamentyd is hersieningstyd!

Aandag alle Regmerk.co.za Nuusbrief-lesers. Die Wiskunde eindeksamen is op hande en nou is die tyd om jou kind in graad 7, 8 en/of 9 te help voorberei.

Die maklikste manier om dit te doen is om ons Werkkaartpak EEN aan te skaf en om die eindeksamen vraestelle deur te werk. Ons e-boek het 260 bladsye vol werkkaarte met uitgewerkte oefeninge. Ek het die werkkaarte self opgestel en gedruk. Daarna het ek dit met die hand ingevul en letterlik met 'n rooipen gemerk om die nodige stappe te toon.

Die pakket sluit TWEE volledige jaar-eind vraestelle in met volle memorandums. Bykans die hele sillabus word gedek, en deur hierdie vraestelle te doen en dan self te merk, kan jou seun/dogter die selfvertroue opbou om gereed te wees vir die eksamen.

Besoek gerus http://www.regmerk.co.za/produkte vir meer informasie.

Baie sterkte!

Groete,

Lourens Breytenbach



NS: As jou kind enige probleme ervaar, stuur gerus vir my 'n e-posboodskap by info@regmerk.co.za en ek sal graag raad gee.

 


No comments yet.
(*) Required fields
Kopiereg © 2019 Regmerk.co.za      Alle regte voorbehou
1736
This website may use Cookies
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.

OK, I understand or More Info
Help & Support
Cookies Information
This website may use Cookies in order to work better. At anytime you can disable or manage it in your browser's settings. Using our website, means you agree with Cookies usage.
OK, I understand