Regmerk.co.za

Werkkaarte vir Wiskunde en Engels - Hulpbronne vir ouers, onderwysers en hul leerders

Regmerk.co.za

Baie welkom. Ons lewer aflaaibare e-boeke aan talle tevrede kliënte.

Ons het tans slegs TWEE produkte:
1. Wiskunde werkkaarte vir leerders in die Senior Fase (gr. 7, 8 of 9)


Ons Mense

Talle onderwysers en ouers en leerders geniet ons werkkaarte. Lees hoekom ...

Vind uit wie hierdie webblad bestuur

Het jy hulp nodig met jou hoërskoolkind se Wiskunde of Engels? Dan het jy nou by die regte webblad uitgekom. 

Besoek ons produkte blad

Wiskunde

Lees meer oor ons Wiskunde werkkaarte 

Wil jy graag nou die volle eboek vir graad 7, 8 en 9 leerders bestel?

Kliek hier

English

Engelse werkkaarte nodig? Ons het 'n volledige eboek VOL werkkaarte, toetse, leerblaaie en ander hulpbronne. Dis geskik vir leerders in die hoërskool.

Lees meer op ons tweeling webblad:

www.tickmark.co.za

Inleiding

 

Die rede waarom Regmerk.co.za se werkkaarte WERK is omdat ons 'n baie eenvoudige inslag het. Laai gerus ons GRATIS EBOEK vir Wiskunde af of besoek ons produkteblad om te verstaan wat ek bedoel.  Jy kan ons werkkaarte een-vir-een voor 'n leerder plaas ... en dan 'n paar minute later daardie selfde werkkaart (maar dan met ingevulde antwoorde) vir daardie kind gee. Dit beteken hy of sy kan dan SELF sien of sy/haar antwoorde reg was.

Doen 'n Google search vir "wiskunde werkkaarte" of "English Language worksheets" en dit word gou duidelik - daar is 'n groot behoefte aan goeie wiskunde en engelse werkkaarte (met antwoorde) wat aflaaibaar, bekostigbaar en volledig geondersteun is. Dit is 'n gaping wat ons probeer vul met hierdie projek. 

Hierdie webblad bied aan jou nuwe werkkaarte en vraestelle (met volledige uitgewerkte antwoorde) wat deur 'n ervare onderwyser opgestel is. Nou kan jy dit aflaai, druk en jou kinders toelaat om rustig daaraan werk.

Ons produkte is baie bekostigbaar (slegs R159 per eboek) en dit help jou kinders om ekstra insig in Wiskunde en Engels as skoolvakke te bereik. 

Ons gratis eBoek is vol idees en artikels wat jou sal help om beter punte in Wiskunde te verdien. Eksamenwenke, hoe om "toetsvrees" te oorkom en 'n "FUN" toets vir ouers/voogde is ingesluit. Ons praat ook oor wat ouers NIE moet doen nie!

Laai sommer nou ons GRATIS E-BOEK af om te sien hoe ons jou kan help om meer regmerkies langs daai somme te sien!

Ons bestaande kliënte gee gereeld positiewe terugvoer. Lees meer ...
 
Skryf gerus in vir ons nuusbrief en dan kan jy op hoogte bly van alles wat ons aanbied. Kliek hier
 
WIE IS "ONS"?
Search