Gratis Werkkaarte

Ons gratis Graad 8 eboek is nie meer beskikbaar nie.



Die Departement van Onderwys

Hierdie webblad bevat 'n verstommende hoeveelheid informasie vir onderwysers, ouers en leerder.

Besoek hulle hier

Tickmark.co.za

The English version of this site is now available. Click here!

Produkte

Kyk gerus na ons volle werkkaartpakkette:

Kliek hier

Gratis Werkkaarte

Laai ons gratis E-Boeke af:  
 
 
 
Hier's wat ons gratis werkkaartboeke insluit:

  • 'n Volledige pamflet/brosjure wat "offline" gelees kan word - dit beskryf die Regmerk.co.za webblad in 'n neutedop.
  • 'n "FUN" 20 vraag assesseringstoets om die vlak van vordering vas te stel met antwoorde - kyk hoe "slim" jy is!
  • "Hoe om Wiskunde te dop" 
  • "10 Geheime om MEER punte vir jou volgende toets te kry" 
  • "Tien foute wat ouers maak" 
  • 'n LEERBLAD van basiese dinge wat elke kind moet weet - druk dit en plak dit op die yskas!
  • Meer as 20 gratis wiskunde werkkaarte wat elke kind in Gr 7, 8 en 9 moet kan doen
  • En nog baie meer!

 KLIEK HIER vir die Gratis Graad 8 Boekie
 
Kliek HIER vir die gratis Graad 9 Boekie
 
As jy ons volle Wiskunde WERKKAARTPAK vir graad 7, 8 en 9 wil sien  kliek HIER

Nasionale Assessering

In 2015 is die JNA (of ANA) eksamens deur die Departement gestaak weens klagtes van oral maar hierdie eksamen en memorandum is steeds goeie hersieningswerk. Laai die volledige eksamen en memorandum af vir goeie oefening.

Elke leerder is uniek en het spesifieke hulp nodig om sy/haar doelwitte te bereik. Ons werkkaarte is "invul" blaaie en jy kan die produkte blad besoek om die volledige reeks van werkkaarte met antwoorde asook vraestelle en memorandums te bekom.

Ons sal hierdie GRATIS AFLAAIBLAD elke nou en dan opdateer met nuwe werk. Soos ons die versameling werkkaarte uitbrei vir ander grade sal dit hier geplaas word. En die lys van produkte sal ook langer word. Dankie vir jou geduld en ondersteuning.

Kliek die kontak ons skakel om idees en voorstelle of bydraes te stuur!

Search